uitbundig inheems - blog
	<language>en</language>
Nasionale Boomweek 1-7 September
		<description>Dis bykans verby! Die bome van die jaar is:
Algemene boom
Acacia xanthophloea (fever tree, koorsboom) 
Skaars of nie-algemene bome
Rothmania capensis (Cape gardenia, Kaapse katjiepiering)
Rothmannia globosa (bell gardenia, klokkies-katjiepiering)
Cladostemon kirkii (tonga-kerrie, tongakierie)
Meer inligting hier. </description>
Bedreigde ekostelsels in SA
		<description>Die Draft National List of Threatened Ecosystems is in November 2009 gepubliseer. Die Biodiversiteitswet (Wet 10 van 2004) maak voorsiening vir die lys van bedreigde of beskermde ekostelsels, in een van vier kategorieë: kritiese bedreigd (CR), bedreigd (EN), kwesbaar (VU) of beskermd.
Meer inligting is hier beskikbaar, tesame met die volledige ...</description>
Plantlife joernaal
		<description>Die Botaniese Vereniging van SA bied tans gratis aanlyn toegang na hul Plantlife joernaal se uitgawes 39 en 40 vir 2010. Dit is beskikbaar op die Plantlife webwerf.
JSTOR Plant wetenskap en aanlyn herbarium
		<description>Die JSTOR webwerf is 'n aanlyn bron met amper 105 000 objekte van Suid-Afrikaanse plante, insluitende afdrukke van plate in Suid-Afrikaanse en ander herbariums. Indien jy registreer kan jy jou eie My Plante lys opstel.
Endemiese erika’s
		<description>Caroline Voget vertel op haar blog (Earth Laughs in Flowers) van endemiese erika's en verwys ook na 'n lys op die internet van endemiese erika's van die Kaapse Skiereiland. Sy sê:
Ericas are fascinating and exasperating plants! Just when I think I know a thing or two about them, I realize ...</description>
Plant inheems in Kaapstad
		<description>Kaapstad en die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika het 'n webwerf en handleiding in Afrikaans (sowel as Engels) bymekaargestel wat handel oor SA plantegroei en spesifiek die Kaapse laaglande. Een van die tien modules handel spesifiek oor die plant van inheemse plante in Kaapstad. Kry dit hier. </description>
Dis heerlike lente!
		<description>Sjoe, dit is byna ongelooflik om te sien dat 'n jaar verbygegaan het sedert ons laaste blog-pos! Ons het intussen weer getrek, en hopenlik is ons verblyf hierdie keer ietwat meer permanent :-) Ons bly nou bykans 'n jaar in ons nuwe tuiste in Edenvale. Die tuin is lekker groot, ...</description>
Earth laughs in flowers
		<description>Ek is telkens verstom oor wat ek raakloop op die internet. Caroline Voget is die redakteur van Veld & Flora, die tydskrif van die Botaniese Vereniging van SA. Besoek haar blog hier:
Earth laughs in flowers
Jy mag dit nie mis nie! </description>
KZN Inheemse Plant-fees 5-6 September en tuinmaak handboek!
Eerskomende naweek van 5 tot 6 September is dit weer tyd vir die jaarlikse inheemse plant-fees wat aangebied word deur die Natal-tak van die Botaniese Vereniging van SA. Meer inligting is beskikbaar hier:
http://www.indigenousplantfair.org.za 
Die meegaande handboek wat spesiaal vir die fees geskryf word, lyk belowend! </description>
Sadawatara kwekery in die Langkloof
		<description>http://www.sadawatara.co.za/. Sadawatara is 'n San-woord wat "Garden on the hill" beteken. Die kwekery spesialiseer in inheemse bolplante (hulle is 'n groothandelaar) maar hou ook 'n verskeidenheid ander plante aan.