South African Journal of Botany
Gepubliseer deur Elsevier
Vanaf 2006 word die South African Journal of Botany deur Elsevier gepubliseer (vanaf 2002 tot 2005 deur NISC uitgegee en elektronies beskikbaar op ingentaconnect teen ongeveer $10 per artikel). Vir individue in SA is die jaarlikse intekengelde vir hierdie Elsevier publikasie ongeveer EURO 85 per jaar vir 4 uitgawes. Op die web kan mens ook aanvra vir ‘n voorbeeld tydskrif (ek het dit gedoen en sal laat weet as ek dit kry).
Volgens die webwerf, publiseer die SAJB:
…original papers that deal with the classification, biodiversity, morphology, physiology, molecular biology, ecology, biotechnology, ethnobotany and other botanically related aspects of species that are of importance to southern Africa. Manuscripts dealing with significant new findings on other species of the world and general botanical principles will also be considered and are encouraged.
No Comments »
RSS feed for comments on this post. TrackBack URL
