Nov
13
2005

Ehretia obtusifolia - Skuurpapierbos

Ehretia obtusifolia

Ehretia obtusifolia
Alle Kopiereg Voorbehou 2005.

(Die insit van hierdie foto’s was so bietjie meer kompleks. Ek moes die flickr ‘plug in’ wat ons gebruik om foto’s hier in te trek ietwat wysig om dit te doen soos dit hier gewys word! Maar, dit was die bietjie moeite werd.)

Elke jaar word hierdie plant net mooier. Die eerste jaar was daar ‘n paar ou blommetjies en, uiteindelik ook ‘n paar vruggies. Hierdie jaar is ons Skuurpapierbos (Ehretia obtusifolia, Harige Deurmekaarbos, Hairy Puzzlebush, SA boom nommer 656.1) - nou nog maar omtrent 2 meter hoog - oortrek met wit blommetjies!

Ehretia obtusifolia

Ehretia obtusifolia
Alle Kopiereg Voorbehou 2005.

Written by Pieter in: ou tuin, tegnologie |

1 Comment »

RSS feed for comments on this post. TrackBack URL


Leave a Reply

Powered by WordPress | Aeros Theme | TheBuckmaker.com