Taxon - gratis artikels en RSS
Ek hou hiervan! Taxon word gepubliseer deur die International Association for Plant Taxonomy (sien hulle tuisblad).
Ek het dit nooit geweet nie, maar daar is heelwat gratis artikels (beskikaar aanlyn in PDF formaat) beskikbaar deur ingentaconnect (sover ek kan sien, uit elke uitgawe).
RSS nuus-voer (news-feed) : nuutste uitgawe
Baie oulik! Ek het ingeteken (op die nuus-voer).
No Comments »
RSS feed for comments on this post. TrackBack URL