Feb
18
2006

lys van plante in ons tuin

Die beskermings- en bedreigde spesie statusse word aangegee vanuit die volgende bronne: SANBI & Threatened Species Programme Red Data List of South African Plants en hierdie lys van beskermde bome.

nommer 1 is Adiantum capillus-veneris

nommer 2 is Anisodontea scabrosa

nommer 3 is Arthropteris sp.

nommer 4 is Bauhinia natalensis

nommer 5 is Begonia sp.

nommer 6 is Buddleja auriculata

nommer 7 is Carissa sp.

nommer 8 is Cassinopsis illicifolia

nommer 9 is Chondropetalum tectorum

nommer 10 is Clivia miniata

nommer 11 is Combretum kraussii

nommer 12 is Crocosmia aurea

nommer 13 is Dierama sp.

nommer 14 is Dietis grandiflora

nommer 15 is Diospyros whyteana

nommer 16 is Diospyros lycioides

nommer 17 is Dombeya rotundifolia

nommer 18 is Dracaena fragrans

nommer 19 is Duvernoia acunitiflora

nommer 20 is Encephalartos sp.

nommer 21 is Eriocephalus africanus

nommer 22 is Falkia repens en hier is ‘n foto uit ons tuin


Falkia repens

nommer 23 is Freylinia tropica [Skaars (1996)]

nommer 24 is Gardenia thunbergia

nommer 25 is Gomphostigma virgatum

nommer 26 is Heteropyxis natalensis

nommer 27 is Indigofera frutescens

nommer 28 is Leonotis leonurus

nommer 29 is Mackaya bella

nommer 30 is Ochna natalitia

nommer 31 is Ochna serrulata en hier is ‘n foto uit ons tuin


Ochna serrulata

nommer 32 is Pavetta revoluta

nommer 33 is Pelargonium graveolens

nommer 34 is Phygelius capensis

nommer 35 is Pittosporum viridiflorum

nommer 36 is Polygala virgata

nommer 37 is Polygala sp.

nommer 38 is Pteris vittata

nommer 39 is Rothmannia sp.

nommer 40 is Rumohra adiantiformis

nommer 41 is Selaginella kraussiana

nommer 42 is Streptocarpus sp.

nommer 43 is Thunbergia alata

nommer 44 is Tulbaghia violacea

nommer 45 is Zaluzianskya sp.

nommer 46 is Zantedeschia aethiopica

Written by Pieter in: algemeen |

5 Comments »

  • MARINA SMIT says:

    Hello jong, ons verkoop geente wingerd stokke en is al jare in die bedryf. Indien julle sou belangstel in geente stokkies kontak my gerus.
    verwysing: Engela:
    Ek hoop om spoedig van julle te hoor.

    Baie Groete
    Marina

  • Suzaan says:

    Goeidag
    Ek is dringend op soek na inligting rondom die kweek van orgidee. Ek sal waardeer indien u my van bronne of van inligting moontlik kon voorsien asook waar ek die plantmateriaal kan bekom. Ek wil dit slegs as stokperdjie bedryf, so dit sal op baie klein skaal wees.
    Baie dankie , ek sal waardeer indien iemand my kan help
    Hoop om gou van jul te hoor
    Groete
    Suzaan

  • Suzette says:

    Hallo aan almal wat uitbundig is oor inheems. Die afgelope 20 jaar is my passie ons wonderlike inheemse plante. Ses jaar gelede het ek die geleentheid gekry om ‘n inheemse kleinhandel kwekery te begin. Die Here het ons so geseen dat ons binnekort ons derde inheemse kwekery gaan oopmaak. Die kwekerye staan bekend as Our Nursery at the Garden, Our Nursery at the Farm en Our Nursery at Stepping Stones. Eersgenoemde is op die stadium die bekendste, want dit is by Die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin. Ek nooi almal uit om besoek af te le en as julle ‘uitbundig inheems’ noem as julle enige aankope van plante doen, sal ons 20% afslag gee op plante wat nie reeds afgemerk is nie.
    Uitbundige groete, Suzette

  • Carel Botma says:

    Ek is op soek na ‘n boek oor die inheemse varings van Suid-Afrika. Kan enige iemand in herdie verband help?

    Baie dankie

    Carel
    0824100104

  • Pieter says:

    Hallo Carel,

    Die 2 mees onlangse boeke is (beide uit druk):

    Southern African Ferns and Fern Allies by J.E. Burrows (1990)
    Conspectus of Southern African Pteridophyta by J.P. Roux (2001)

    Die Conspectus is aanlyn gratis beskikbaar by: http://posa.sanbi.org/flora/browse.php?src=FernSA

    Daar is ‘n aantal boekwinkels wat spesialiseer in ou boeke waar jy moontlik ‘n 2de handse uitgawe van Southern African Ferns and Fern Allies kan opspoor, maar dit kan tussen R3500 en R7000 kos. Ek sal nog verwysings opspoor en deurstuur.

    Kambroo $680
    http://www.kambroo.com/succulent_plant_nursery/product_info/cpath-67/products_id-709.html

    Netbooks R6000
    http://www.netbooks.co.za/Main.asp?D={604D630A-1D9C-4A66-A3BE-F4B48728F4E6}&PageType=Product&SKU=U0620146168++++&CategoryID=297

    Probeer ook http://www.clarkesbooks.co.za/ of http://www.amazon.com vir Johan Burrows se boek.

    Intussen sal ek ook by die Varing Vereeniging navraag doen of daar enige ander materiaal beskikbaar is en jou laat weet. Hulle webwerf is by: http://www.fernsoc.co.za/

    Groete
    Pieter

RSS feed for comments on this post. TrackBack URL


Leave a Reply

Powered by WordPress | Aeros Theme | TheBuckmaker.com